Bizskoops - 08 Mei 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV
# Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale en plaaslike ekonomie
# In internasionale sakenuus... Die Verenigde Koninkryk en Indië sluit 'n groot handelsooreenkoms tot voordeel van beide ekonomieë
# In beleggingsnuus… Stanlib wil sy teenwoordigheid in Oos-Afrika uitbrei
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die Suid-Afrikaanse begroting nommer drie.
8 May 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 11 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0.5% in die eerste kwartaal gegroei, terwyl Eskom se herstrukturering steeds op die kaarte is ten spyte van 'n gemiste sperdatum. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of die onlangse opgradering deur Fitch Ratings waarskynlik…
11 Jun 10 min

Bizskoops - 4 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaanse sakevertroue het skerp verswak in die tweede kwartaal, terwyl die land die hoogste koers van vermoedelike digitale bedrog in Afrika aangeteken het. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of huidige beleidsreaksies die regte probleme aanspreek. Professor Waldo Krugell bied 'n…
4 Jun 8 min

Bizskoops - 28 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal hierdie week oor die repokoers besluit, en ons bespreek die moontlike faktore wat die besluit beïnvloed en die waarskynlike uitkomste. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik ook hoe die wêreldwye effekte-uitverkoping Suid-Afrika se leenkoste verhoog. Professor Waldo Krugell bespreek…
28 May 8 min

Bizskoops - 21 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met doktor Elna Moolman, Groephoof van Suid-Afrikaanse Makro-ekonomiese Navorsing by Standard Bank, oor April-inflasie, wat tot 4% gestyg het, terwyl minister Gwede Mantashe Suid-Afrikaners verseker dat daar geen onmiddellike risiko van brandstoftekorte is nie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed kommer…
21 May 9 min

Bizskoops - 14 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met professor Deon Tustin van Unisa oor die nuutste voorspellings van die Buro vir Marknavorsing en Unisa Ekonoom van die Jaar-kompetisie. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het gestyg en Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die kommer wat deur die Nasionale Tesourie…
14 May 9 min