ToekomsVenster | Mag julle Sy liefde ken

Loading player...
Mag jy vandag hierdie heerlike ervaring hê dat God in Christus Jesus sommer baie, baie naby is, en mag Hy jou oorweldig met sy liefde.
6 May 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min