Dinamiese Karla Bosch vir eers terug agter mikrofoon

Loading player...
“Almal het al gevoel dat iemand hulle wêreld is. Of dit ʼn ouer is wat jy verloor het, of jou lewensmaat vir wie jy baie lief is, almal het dit al ervaar.”
25 Apr 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min