ToekomsVenster | Wonder van genade en oorvloed

Loading player...
Dis vanoggend met die lees van dié teks dat die woorde, “soveel as wat elkeen wou hê”, my opval.
24 Apr 2025 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min