ToekomsVenster | Waar dankbaarheid en genade leef

Loading player...
Ons het gewoond geraak aan gemak. Ons doen min moeite. Jesus moet sommer aflewer binne 60 minute of minder. Ons wil nie wag nie. Ek het sommer baie om oor te dink wanneer ek wegry.
22 Apr 2025 1PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min