ToekomsVenster | Self-vergiffenis en die pad terug na vrede

Loading player...
Ek wonder of jy ook somtyds sukkel om jouself te vergewe? Ja, vergifnis werk ook na binne. Moenie dat die bose jou vreugde steel nie.
9 Apr 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min