ToekomsVenster | Speserye van genade

Loading player...
Beskou die uitdagings as geleenthede om te groei, om iets volgende keer beter te doen, om toegerus te word, om iets vir iemand anders te beteken.
8 Apr 2025 1PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min