Net nog enetjie | Die begin van die RNE se einde | Ep. 37

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor of die RNE uiteindelik sy (regering van nasionale) einde bereik het? Tans lyk dit asof Ramaphosa sy houtwerkvaardighede gaan moet opskerp, omdat hy binnekort dalk aan ʼn nuwe kabinet gaan moet timmer.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:27 ActionSA sê nee, maar stem ja vir die begroting
  • 13:10 Partye kies hulself bo hul kiesers
  • 18:47 Herskikking van die RNE?
  • 29:52 Trump klap SA met tariewe
  • 38:53 Nuwe ambassadeur na SA
3 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min