ToekomsVenster | Om liedere van versoening te sing

Loading player...
Jesus bid vir die kerk, vir die eenheid van al die gelowiges wat deur die dissipels se werk tot geloof in Jesus sal kom, sodat dit ’n verdere getuienis aan die wêreld sal wees.
31 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min