ToekomsVenster | Hy betaal die hoogste prys

Loading player...
Die sonde van die mensheid, sedert die skepping en in effek tot aan die einde van hierdie bedeling, is op Hom gestapel.
27 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min