ToekomsVenster | Die dood spreek nooit die laaste woord nie

Loading player...
Jy en ek sal ons dood oorleef. Ons moet net seker maak waar – in die teenwoordigheid van ons genadige Vader, of vir altyd verwyder van Hom.
14 Mar 2025 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min