ToekomsVenster | Hy staan gereed

Loading player...
“Welkom, waarmee kan ek help” is die wyse waarop God ons tegemoet kom. Ons leef tog in die teenwoordigheid van God, is nooit weg onder sy bewarende oog nie. Hy weet alles en sorg hartlik en volledig.
10 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min