Geraldine Louw, persoonlike afrigter, bespreek die voordele van oefen om gewig te verloor

Loading player...
Geraldine Louw het 'n graad in menslike bewegingskunde en sielkunde en sy is die eienaar van Fitness Guru Personalised Training. Sy het op Kosmos 94.1 gesels oor hoe om 'n gesonde leefstyl te handhaaf met oefening.
4 Mar 1AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Wat om te doen as ’n geliefde vermis raak – wenke van Mike Bolhuis

Ons hoor al hoe meer in die nuus van mense wat 'wegraak' 😟. Wat staan 'n mens eerste te doen as 'n geliefde vermis raak en 'n belangrike toep om af te laai.❓ Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld βš–οΈ, ekonomiese πŸ’° en kubermisdade πŸ’», gee insig op Kosmos…
13 Aug 6AM 2 min

Estie Schreiber gesels oor A. Vogel Echinaforce Junior tablette

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor kinders en hoe om β€˜n gesonde kind groot te maak wat nie maklik vatbaar is vir siektes nie. A Vogel Echinaforce Junior tablette is beskikbaar by apteke landswyd. Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by info@sanatural.co.za, of besoek www.avogel.co.za
13 Aug 4AM 12 min