Net nog enetjie | As hulle nie hoogverraad pleeg nie, soek hulle apartheid terug | Ep. 33

Loading player...
Net nog enetjie | As hulle nie hoogverraad pleeg nie, soek hulle apartheid terug | Ep. 33.
Chapters
  • 00:00 Welkom by die verraad-beraad
  • 01:51 Dis nie verraad as jy verskil van die regering nie
  • 07:07 Diplomatieke diens verneder
  • 10:03 Moet ons nie eintlik net stilbly nie?
  • 19:52 Moenie klik in die buiteland nie
  • 28:38 Kultuurregte en apartheid
  • 31:44 Die ANC staan gevries
  • 36:36 Hoogverraad net ʼn PR-truuk
5 Mar 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min