ToekomsVenster | Praat die waarheid met mekaar

Loading player...
Ons praat nie, nie genoeg nie, nie empaties genoeg nie. Nie nederig genoeg nie. Ons mis mekaar. Het jy al praat ʼn kans gegee?
24 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min