ToekomsVenster | Geen tree sonder die Here

Loading player...
Daar is twee werkswyse: “Ek of ons sal self regkom” of “sonder die Here, nie ʼn tree vorentoe nie”. Watter een gaan jy vandag kies?
17 Feb 2025 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min