ToekomsVenster | Wees sterk, wees vasberade

Loading player...
Wat meer het ons nodig? Die opdrag kom van God en die toerusting kom van sy Gees. Wees bemoedig. By die Here is alles moontlik.
17 Feb 2025 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min