Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak?

Loading player...
Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe nou gemaak en wat is die pad vorentoe?
12 Feb 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die Wederkoms en Geopolitieke Geweld

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg & Dr. André van Niekerk, vra vandag die deurslaggewende vraag: moet ons onsself gereed maak vir die immanente verskyning van die Koning van die heelal?
22 Apr 50 min

Is Christene Pasifiste of Passiviste?

Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman, Dr. Eugene Fortein en Prof. Abel Esterhuyse gesels oor die tema: Is Christene Pasifiste of Passiviste? ’n Teologiese en Geopolitieke perspektief op geweld
15 Apr 50 min

Het die wêreld sy hart verloor?

Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag…
8 Apr 52 min