Elmero Strauss gesels met Junin Buys, rekenmeester by ALI en ’n inspirerende openbare spreker, oor die pad wat sy gestap het en die lesse wat sy langs die roete geleer het. Sy deel hoe hierdie ervarings haar vandag help om ander te bemoedig en te inspireer wanneer sy voor ’n…
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor ’n baie relevante onderwerp: pyn in jou rug, nek, bene, enkels, heupe, hande en skouers—basies al die gewrigte en skarniere van die liggaam. Hulle kyk na praktiese maniere om jou gewrigte te beskerm en te voorkom dat dit vinnig verweer, asook wat jy kan…
Jean-Louis gesels met Andre’ de Villiers oor sy betrokkenheid en ervaring by die kykNet Buite Ekspo en KosMOS Fees 2026. Hulle praat oor die buitelewe, avontuur en wat besoekers by dié gewilde geleenthede kan verwag. Dit is ’n interessante en insiggewende gesprek wat die gees van die fees en die…
JP Nel gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
Jean-Louis gesels met Revonia Job, Borgekap en Maatskaplike Impak bestuurder by FirstRand Namibia. FNB Namibië is een van die senior borge van die KosMOS Fees en speel ’n groot rol in die ervaring volgende naweek. Luister hoe sy meer deel oor hoekom hulle betrokke geraak het en wat hulle alles…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.