Net nog enetjie | Moet Afrikaners eerder Amerikaners word? | Ep. 30

Loading player...
In hierdie aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor Amerikaanse president Donald Trump se stap om Afrikaners vlugtelingstatus toe te staan – weens onder andere die legio rassewetgewing en diskriminasie wat die norm is. Amerika soek al ʼn rukkie na ʼn stok om die ANC (en hul anti-Westerse sentimente) mee te slaan en het nou een gekry.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:52 Wát gaan aan en hoe het ons hier gekom?
  • 07:19 Nou is die braaivleisdebat ernstiger
  • 09:59 Almal word deur ANC benadeel
  • 15:30 Die geleentheid hierin opgesluit
  • 17:29 ʼn Abnormale samelewing
  • 22:56 Wanneer die kalklig weggaan
  • 26:50 Die gesprek wat ons gaan moet voer
11 Feb 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min