ToekomsVenster | Gebed wat intelligent en afhanklik is

Loading player...
Het jy al so gebid? Dis rou, eerlike en seer. Die Psalmdigter getuig daarvan dat die Here ʼn stukkende hart nie minag nie.
30 Jan 2025 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min