ToekomsVenster | Stylvol soos Jesus

Loading player...
Ons moet vir leiers bid, ook ons eie in Suid-Afrika, maar nie vergeet dat hul invloed van korte duur is. Daarom moet alle ware leiers buig onder die gesag van die Een leier wat bo alles en almal uitstaan. Jesus, ons Koning en Heiland.
27 Jan 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min