Jou Geloof Bo Donald Trump se Politiek

Loading player...
'n Lewe vir God ten spyte van uitdagings & Donald Trump se verkiesing. Jannie Pelser gesels met Ian Thompson oor sy getuienis rondom sy motorfiets ongeluk, die uitdagings wat daarmee saamgegaan het en die inhuldiging van Mnr Donald Trump as president
25 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr. Nico Smith

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel
30 Aug 43 min

Die lewe van 'n skrywer

Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers.
23 Aug 45 min

Core Worship Festival

Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025
16 Aug 45 min