ToekomsVenster | Hoe lyk jou gebed vir 2025?

Loading player...
Lees weer die Ons Vader-gebed en staan by elke frase stil. Vul maar self die besonderhede in. Gee jouself as ʼn lewende, God-welgevallige offer. Die Here sal jou seën.
24 Jan 2025 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min