ToekomsVenster | Terug na God

Loading player...
Dis 2025 en ons wêreld is stukkend. Is dit stukkend in jou huis? Dit kan regkom. God maak steeds gesond. Hy oordeel en veroordeel nie, nie nou nie, wel eendag.
23 Jan 2025 1PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min