Die rykdom van die boek Psalms

Loading player...
Müller Crauwcamp en Rick Moser gesels oor die rykdom van die boek Psalms. Ons kan identifiseer met soveel van wat die skrywers van die boek Psalms skryf - dit handel oor emosies, gebeure, harts-sake en nog vele meer.
16 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 4)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 4) - Die Woord
11 Dec 53 min

Ps 119 (Deel 3)

Müller en John Hendriks gesels vandag nog steeds oor Ps 119 (Deel 3) - Die Woord
4 Dec 48 min

Ps 119 (Deel 2)

Müller en John Hendriks gesels vandag nog steeds oor Ps 119 (Deel 2) - Die Woord
27 Nov 47 min