Agra Draadloos Ep 136

Loading player...
En so begin ons die nuwe jaar amper soos wat ons die ou jaar afgesluit het, in die geselskap van PD en Paul Klein.
In hierdie week se episode deel Paul Klein, van Agra Auctions, die nuutste veilingsnuus met ons. PD kyk ook bietjie na die nuutste nuus vanaf Agra Provision.
20 Jan Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 161

Hierdie week hoor ons van Lenize Reinhardt, Agra se junior handelsbestuurder vir Nie-Kleinhandel, sowel as Johan Wessels, die bestuurder van A.Rosenthal.
14 Aug 3 min

Episode 160

Hierdie week hoor ons van Elmor Deelie, Agra se Tegniese Adviseer.
6 Aug 2 min

Episode 159

Fanie Cronje by Agra se veilings departement deel die week bietjie nuus uit die Suide met ons.
1 Aug 3 min

Episode 158

Vandag vertel Riaan Keulder - Agra se bestuurder van Kern Kliente - oor die belangrikheid van BIPA registrasie.
23 Jul 4 min

Episode 157

Hierdie week gee Paul Klein, Agra se eksekutief bestuurder vir veilings vir ons hoe die noorde veiling tans vorder.
16 Jul 3 min