Bizskoops - 19 Desember 2024

Loading player...
Op die program vandag:
# Tyme Group word nou gewaardeer op een-komma-vyf miljard dollar
# Dit is nog onseker wat aan die begin van volgende maand met brandstofpryse gaan gebeur
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die einde van die jaar se interessante lyste
# In internasionale sakenuus... die stigter van die mislukte mediafirma Ozy Media is tot 116 maande tronkstraf gevonnis vir bedrog
# In beleggingsnuus…. Bitcoin is op 'n op en af lopie
En, ons praat met Renshia Manuel van die Maatskaplike Onderneming en Groothandel Plant Kwekery, Growbox Nursery, oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Program.
19 Dec 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 14 Augustus 2025

Op die program vandag... # Suid-Afrika se handelsdepartement het nuwe regulasies voorgestel om uitvoerders te help om die 30 persent Amerikaanse tariewe te hanteer # Suid-Afrika staar 'n golf van internasionale maatskappye in die gesig wat afskaal of die land verlaat # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor verskeie aanwysers…
14 Aug 9 min

Bizskoops - 7 Augustus 2025

Op die program vandag... # Markte is senuweeagtig oor die verskil tussen die Reserwebank en minister Godongwana oor die inflasieteiken # Die JSE oorweeg dit om 24-uur-handel in te stel # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die nodigheid van beleidskoördinering # In internasionale sakenuus… Kritici waarsku oor die…
8 Aug 9 min

Bizskoops - 31 Julie 2025

Op die program vandag... # Die IMF se Julie Wêreld Ekonomiese Vooruitsigte is meer positief oor globale groei, maar nie vir Suid-Afrika nie # Verskeie belangrike gevolgtrekkings kan gemaak word uit die toutrekkery met die begroting vanjaar # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se repokoersbesluit # In internasionale…
31 Jul 10 min

Bizskoops - 24 Julie 2025

Op die program vandag... # Die jaarlikse Verbruikersprysinflasie is op na drie persent # Suid-Afrika kan in die toekoms rentekoersverhogings in die gesig staar # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor internasionale en plaaslike ekonomiese aanwysers wat die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed # In internasionale sakenuus… Die Verenigde…
25 Jul 9 min

Bizskoops - 17 Julie 2025

Op die program vandag... # Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed # Ekonome het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspellings hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor positiewe en negatiewe sentiment oor die land se ekonomie # In internasionale sakenuus… China se ekonomiese groei…
18 Jul 10 min