Luister | Leer jou kind om te help

Loading player...
Enigiemand het die vermoë om te kan help, maar hulle kort soms leiding om reg te help. Soos die Engelse spreekwoord lui: Charity begins at home. Jy moet jou kinders leer om in hulle onmiddellike omgewing verantwoordelikheid te neem.
12 Dec 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min