Kersboodskap

Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Isak Burger, Hennie Stander, Gerhard Slabbert, Norman Clack en Bernard van der Vlies dra Kersboodskappe oor
21 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skrywers Elize Parker en Wilco Naumann

Jannie Pelser gesels vandag met twee gaste: Elize Parker en Wilco Naumann. Elize kom gesels oor haar boek: "Die eilandbruid se sluier" en Wilco gesels oor sy boek "God en geld"
18 Apr 53 min

Gemeenskapsopheffing

Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville
11 Apr 43 min

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie…
4 Apr 53 min