Perspektief - 4 Des 2024

Loading player...
In vandag se program gesels Jannie Pelser met Prof, Theo Venter, Gert van der Westhuizen, Prof Anthoni van Nieuwkerk en Paul Sauer oor 'n klompie sakies onder andere:

Donald Trump wil Hamas 'n opstopper gee
Mnr Ramaphosa nooi Mnr Trump vir 'n potjie golf
Mnr Ramaphosa skuif die stoele op die dek
BELA wet krap steeds om
R2 mil koop 'n ete kaartjie vir MK se 1ste verjaarsdag
Zamas is nog steeds 'n kopseer
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Misdaad in SA & Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Willem Els, Herman Pretorius en Karin van Eck, gesels vandag weer oor die misdaad in SA en wat tans in die Midde Ooste aan die gang is
4 Mar 54 min

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min