Prioritiseer só jou gesin se geestesgesondheid

Loading player...
“Mense gaan baie maklik vir hul jaarlikse ondersoek na ʼn dokter toe om te sien of alles nog reg is. Niks keer jou om dieselfde met jou geestesgesondheid en verhoudings te doen nie.”
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min