'Net nog enetjie' | Die regering skik met Solidariteit oor Bela | Ep.24

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die regering en Solidariteit wat geskik het oor die Bela-wetgewing. Die burgerlike samelewing het die afgelope maande met die regering onderhandel om Afrikaanse skole te probeer red – nou het die presidensie en die departement basiese onderwys ʼn skikking onderteken wat die bedreiging teen Afrikaanse skole afweer.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:41 Die regering skik oor Bela
  • 22:10 Zuma se politieke poligamie
  • 32:26 Luisteraarsvraag: Mense en hul grense
28 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min