ToekomsVenster | Pensionaris-afslag

Loading player...
Ek het besluit wie en wat ek is, waar ek inpas, wat ek van die lewe wil hê, waarom ek hier is, wat ek en God met mekaar te make het, waarheen ek op pad is, al is daar net ʼn paar jare oor.
27 Nov 2024 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min