ToekomsVenster | Die ware Jakob

Loading player...
Daar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is.
21 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min