Hoekom trek my hond aan sy leiband?

Loading player...
Die vraag wat feitlik enige honde eienaar ten minste een keer in sy lewe vra - hoekom trek my huishond so aan sy leiband? Die erns waarmee honde trek verskil breed, maar meeste huishonde het 'n ernstige probleem met trek aan die leiband en wanneer jy 'n groter aanteling besit kan dit ook ernstige gevare inhou vir mens en hond wanneer dit so sleep-sleep gaan met 'n stap. Soos altyd kyk ons na wat presies aangaan agter die gedrag - hoekom trek 'n hond aan sy leiband?
18 Nov 2024 English South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

Is a breed ban the answer for Pitbulls?

From decades of experience with dogs, rescue organisations, and the NSPCA - Philip talks about breed bans for the Pitbull breed - a divisive and nuanced discussion, not to be taken lightly. Philip assisted St Francis Bay Animal Rescue for many years to assess Pitbull dogs after they have been…
19 Aug 14 min

Hoe om 'n baba hondjie reg groot te maak

In hierdie episode gesels Philip met Esmarie Yssel, aanbieder van Dierbaar, oor hoe om jou nuwe baba hondjie reg groot te maak van dag 1 af - om sommer enige toekomstige probleme te voorkom. As jy daaraan dink om 'n nuwe hondjie te kry, is hierdie een vir jou.
18 Jun 6 min

Is Dominansie Aggressie in honde 'n werklikheid?

Wat is dominansie aggressie? Hoe herken ons die gedrag? Waarom maak dit saak? In vandag se "throwback" eisode kyk ons na dominansie aggressie, 'n werklike verskynsel in hondegedrag. Hier is alles wat jy moet weet daarvan.
28 Apr 13 min

Aggressie in honde - wat mense moet weet

In hierdie episode gee ons 'n oorsig van aggressie in honde - van aggressie teenoor honde tot voorwerp aggressie - hier is wat JY as mens moet weet wanneer jy tekens van aggressie in jou hond sien.
28 Mar 16 min

Muzzling your dog - when and how

In this episode we discuss the controversial topic of muzzling your dog - but a muzzle is an excellent second line of defence for any dog, in a variety of cases. We talk through why it is necessary that every dog must be comfortable with a muzzle, and how to…
18 Feb 17 min