Geen kind behoort oor Kersfees alleen te wees

Loading player...
Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die Children at Christmas-veldtog. Sy deel die getuienis van Moryom, ʼn Christen-kind in Bangladesji wat weens haar geloof in Jesus, vervolging ervaar het.
18 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min