Skoffel soos ‘in die ou dae’ saam met ADAM

Loading player...
Om in die meel te sokkie is nie noodwendig iets wat die jonger garde ken nie, en daarom het hulle juis besluit om dit die tema van die liedjie te maak.
14 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min