ToekomsVenster | My pa is die koning van die heelal

Loading player...
Ons het ʼn Pa wat ʼn sagte hart het maar beslis is oor wat reg en verkeerd is. Ons het ʼn Pa wat spreek en die golwe bedaar, die storms eerbiedig Hom. Ons het ʼn Pa wat altyd daar is.
13 Nov 2024 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min