ToekomsVenster | Die lewe gaan te gou verby

Loading player...
God beloof Hy is daar, ook in die dal van doodskaduwee. Hy belowe dat ons, wie se name in sy handpalm gegraveer is, vir tyd en ewigheid veilig is by hom.
13 Nov 2024 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min