ToekomsVenster | Wat verteenwoordig die rooi lyn in jou lewe?

Loading player...
My belydenis dat Jesus die Here is, dat Hy die Seun van God in die vlees is, dat verlossing in sy Naam verkondig moet word, dat Hy die Weg, die Waarheid en die lewe is, staan vas.
11 Nov 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min