ToekomsVenster | Jy is ʼn geskenk van God

Loading player...
As die Gees toegelaat word om sy werk te doen kom daar ʼn al hoe groter harmonie tussen die buitekant en die binnekant.
11 Nov 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min