Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag

Loading player...
Lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning.
7 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min