‘Net nog enetjie’ | Die VSA is weer ‘Trump country’ | Ep. 21

Loading player...
Trump is terug en oënskynlik sterker as ooit tevore. Wat gaan Trump se terugkeer na die politiek vir die VSA inhou en hoe lyk die toekoms van die Republikeinse Party na dié oorwinning?

Van een oorwinning na ʼn ander. Vandeesweek het sowat 10 000 mense by die Voortrekkermonument deelgeneem aan die massa-protesoptog teen die Bela-wet. Hoekom was dit belangrik vir duisende mense om deel te neem aan dié “onderwandeling” teen die regering, en gaan die ANC enigsins luister nou dat ons hulle taal gepraat het?
Chapters
6 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92

Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se verduideliking dat sy beleid eintlik inklusief is – ons verstaan die woorde net verkeerd…
10 Sep 24 min

Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91

Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl die gebou agter hulle aan die brand…
3 Sep 17 min

Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90

Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter nog nie mooi op hok is nie, het hulle vanjaar besluit om…
27 Aug 21 min

Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89

In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is…
13 Aug 25 min

Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
5 Aug 26 min