JANNIE PUTTER - Pas Jy In?

Loading player...
Is dit belangrik vir jou om in te pas? Is dit wat jy wil hê? Dis eintlik baie beter om te weet wie jy is, as net om in te pas en populêr te wees.
4 Nov 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

JANNIE PUTTER - Hoe om Jongmense te Inspireer en Geloof te Bou

In hierdie episode gesels Brad en Jannie Putter oor hoe ouers jongmense kan lei, respek kan kweek en geloof van kleins af kan ontwikkel. Leer praktiese wenke om kinders se rol in die huis te versterk, uitdagings te hanteer en hulle te inspireer om betekenisvol te lewe. Ideaal vir ouers,…
16 Feb 10 min