‘Net nog enetjie’ | Die EFF beskuldig AfriForum van (g)rassisme in Pretoria | Ep. 20

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die EFF wat AfriForum beskuldig van rassisme omdat hulle net in sekere buurte help gras sny. Gryp die EFF net na rashalmpies of is dit inderdaad (g)rassisties om net gras is jou eie buurt te sny – veral as jy nié die regering is nie!
30 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min