Len Muller lewer ode aan gesin

Loading player...
Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels.
28 Oct 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min