Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie

Loading player...
Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer.
24 Oct 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min