‘Net nog enetjie’ | Hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees | Ep. 19

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die Amerikaanse verkiesing, die Trump-verskynsel en hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees.
23 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min