ToekomsVenster | Wat wil jy vanaand eet?

Loading player...
Jesus in Matteus 25 identifiseer met elke mens in nood wanneer hy sê dat hy honger, naak, eensaam en siek was en dat mense indirek by hom verbygestap het. Hy prys ook die aan wat die nood raakgesien en onwetend Jesus bedien het.
21 Oct 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min